BESKERM JOU KULTUUR

Wie jy vandag is, wat jy bereik het en waarheen jy op pad is, is alles aan jou kultuur te danke. By AfriForum koester ons die Afrikanerkultuur en -erfenis met inagneming van wedersydse respek en erkenning tussen gemeenskappe.


VRY

Vry (b.nw.) nie gevange of gebonde wees nie; onbelemmerd



Veilig

Veilig (b.nw.) vry van gevaar;
geborge



Voorspoedig

Voorspoedig (b.nw.) wat geluk ondervind; finansieel gunstig


WIE IS AFRIFORUM?

AfriForum is ’n burgerregteorganisasie wat Afrikaners, Afrikaanssprekendes en ander minderheidsgroepe in Suid-Afrika mobiliseer en hul regte beskerm. Die video vertel jou meer van AfriForum.